Reviews

In die buitenste ruimte by Danie Marais

johavandyk's review

Go to review page

3.0

Ek weet nie hoekom nie, maar ek het ietwat gesukkel. Daar is 'n paar waarvoor ek (steeds) lief is, meeste van die het in Nuwe Stemme 3 ook verskyn, maar ... ja. Ek het geniet om te lees hoe hy Duitsland ervaar het, hoe nostalgies hy was (vanuit die groener weivelde) vir sy lewe in Suid-Afrika.

andrewsutton's review

Go to review page

emotional informative inspiring mysterious reflective medium-paced

4.5

lara16's review

Go to review page

4.0

3.5
More...