Reviews

Hartklop by Sunel Combrinck

theaceofpages's review against another edition

Go to review page

adventurous dark emotional fast-paced
  • Plot- or character-driven? A mix
  • Strong character development? It's complicated
  • Loveable characters? Yes
  • Diverse cast of characters? It's complicated
  • Flaws of characters a main focus? No

3.75

Ek wens daar was meer van hierdie tipe boeke toe ek jonger was. Daar is nie baie  Afrikaanse fantasie nie. Dit voel asof alles net oor liefde gaan - en dis nie my gunstelling genre nie. Daar was steeds liefde, maar dit was nie nie fokus nie. En fae en tower maak altyd alles beter! Dit herinder my 'n bietdie aan iets wat ek in Hoërskool gelees het, maar ek kan nie onthou watter boek dit was nie! Ek kan definetief die boek aanbeveel as jy moeg vir al die gewone Afrikaan boeke raak (of as jy ne iets anders soek of van  fantasie  hou). Die vetgedrukte woorde was 'n bietjie irriterend, maar et het die storie steeds geniet.

Expand filter menu Content Warnings

readingcaffeinated's review

Go to review page

5.0

What is the last book you read that suprised you?
(#gifted @lapa_uitgewers )

Ek het die ongelooflike voorreg om vandag se stop op Die Hartklop toer te wees en boonop is dit hierdie ongelooflike boek se bekendstellingsdag! @sunelcombrinck_skrywer is n ongelooflike skryftalent wat ons hopelik op nog baie boek avonture gaan neem.

Hierdie boek is my eerste oorspronklike Afrikaanse Fantasie boek op my rak en ek is onbeskryflik opgewonde daaroor. As jy van skrywers soos Sarah J Maas hou wil jy beslis nie die een mis nie.

Hartklop - die ontwaking van Winter volg die storie van Lumi, 'n dogter wat n half fee is wat in die mens dimensie grootword vir haar eie veiligheid. Maar sy is oortuig daarvan dat sy nie haar opeising na 'n volbloed fee gaan oorleef nie. Met die rebelle wat elke dag meer half fee en demi fee uitwis, word sy onder streng geheimsinnigheid by skool vir wisselfee in die Drakensberge geplaas. En dit verander alles!

Opwindend, verslawend en verbeeldingryk.

Hierdie boek het ongelooflik vinnig gelees en ek kon dit regtig nie neersit nie. Ek is baie opgewonde om te sien watter stories nog uit die pen van die belowende skrywer gaan volg. Haar boek is reeds beskikbaar by meeste boekwinkels maar gaan loer gerus na haar blad vir skakels om jou kopie aanlyn te bestel.

thiane_reads_sa's review

Go to review page

4.0


Avontuurlustig, ongelooflike karakter ontwikkeling en ‘n storielyn sal jou op die punt van jou stoel sal hou.

Ek was uitermatig verbaas met hoe ek hierdie verhaal verslind het.

Ek is nie ‘n kranige Afrikaans boek leser nie, maar dis boeke soos die wat my terug in sal sleep en my moeder taal van vooraf laat waardeer in al sy glorie. Die was absoluut puik. Dit het ‘n mengsel van alles waarvoor ek lief is ingehad. Eerstens fae, fantastiese newekarakters met intrigerende agtergronde en dan ‘n lewe of dood bedreiging wat hang soos ‘n donker wolk oor Lumi se toekoms.
Ek doen my heel beste om nie meeste van die plot weg te gee nie, ek kan jou wel belowe die is die tipe boek en selfs reeks wat jy op jou boekrak gaan wil hê. Ek kan nie genoeg strek hoeveel deure die gaan oopmaak vir Afrikaanse fantasie nie. Dit was ‘n absolute voorreg om dit te kon lees en deel te wees van hierdie geskiedkundige oomblik vir boeke in Afrikaans.

Jy wil nie die verslawende storielyn, fantasie wêreld vol verskillende fae en karakters wat jou sal laat lag, jou naels kou en op en af spring in opgewondenheid vir hulle deurbrake misloop nie!

Boek publikasie: 1 Augustus 2022
Hierdie boek word gepubliseer deur Lapa Uitgewers.

anmaridocarmo's review

Go to review page

adventurous mysterious tense medium-paced
  • Plot- or character-driven? Plot

rozanne_visagie's review

Go to review page

4.0

Boektitel: Hartklop
Skrywernaam: Sunel Combrinck
Pub Datum: 1 Aug 2022

"

jodidiamond's review against another edition

Go to review page

adventurous dark emotional funny inspiring lighthearted mysterious sad fast-paced
  • Plot- or character-driven? Character
  • Strong character development? Yes
  • Loveable characters? Yes
  • Diverse cast of characters? Yes
  • Flaws of characters a main focus? Yes

5.0

More...