A review by zelda100
Circles in a Forest by Dalene Matthee

5.0

Na jare nog steeds een van my gunsteling Afrikaanse boeke. Met elke herlees (die is makliker die vyfde keer in ongeveer 25 jaar), is die storie ryker as die vorige keer, soos lewens-ervaring nuwe lae van die verhaal oopvlek.

As jy enigsins Afrikaans magtig is, lees beslis in die oorspronklike teks en vergeet van vertalings.