Scan barcode
A review by isaacreads
Skarlaken by Irma Venter
Die eerste Afrikaanse boek wat ek gekies het om te lees, en dit was a uitstekende keuse. Ek is al van kind af mal oor speur stories, ek het groot geword op Nancy Drew, The Hardy Boys, en die Famous Five.
Teenspyte van my kennis van die genre, was hierdie boek net op n ander vlak. Die storielyn trek mens in, net as jy dink jyt dit uitgefigure verander dit, maar wat rereg vir my die boek gemaak het was die verhoudings tussen karakters en die karakter ontwikkeling wat daarmee kom. Ek is gek oor Jaap en Sarah se Father Daughter bon, wat net alhou sterker gemaak is deur die karakterontwikkeling waardeur hulle gaan.
n Fantastiese boek vir mense wat hou van rillers, karakter ontwikkeling, en laat aand wakker bly.